FILIPPENSE 3:17
FILIPPENSE 3:17 Bybel vir almal (ABA)
Vriende, julle moet lewe soos ek lewe en julle moet kyk hoe lewe die mense wat lewe soos ek.
FILIPPENSE 3:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees ook my navolgers, broeders, en let op die wat so wandel soos julle ons tot voorbeeld het.
FILIPPENSE 3:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees my navolgers, broers, en let op die mense wat lewe volgens die voorbeeld wat ons vir julle stel.
FILIPPENSE 3:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Broers, volg dan my voorbeeld, en let op hulle wat so leef volgens die voorbeeld wat ons aan julle gestel het
FILIPPENSE 3:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Broeders, wees my navolgers, en let op die wat so wandel soos julle ons as voorbeeld het.