FILIPPENSE 3:16
FILIPPENSE 3:16 Bybel vir almal (ABA)
Ons het tot nou toe die regte dinge gedoen. Ons moet aanhou om dit te doen.
FILIPPENSE 3:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar wat ons reeds bereik het — laat ons volgens dieselfde reël wandel, laat ons eensgesind wees.
FILIPPENSE 3:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
In elk geval, laat ons koers hou op die pad waarmee ons tot hiertoe gekom het.
FILIPPENSE 3:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In elk geval, laat ons die pas volhou in ooreenstemming met dit wat ons bereik het.
FILIPPENSE 3:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nietemin, waartoe ons alreeds gekom het, laat ons volgens dieselfde reël wandel, laat ons op dieselfde ding let.