FILIPPENSE 3:11
FILIPPENSE 3:11 Bybel vir almal (ABA)
en ek glo dat God my ook weer kan laat lewe nadat ek gesterf het.
FILIPPENSE 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
in die verwagting dat ek self deel sal hê aan die opstanding uit die dood.
FILIPPENSE 3:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en ek so, hoe dan ook, die opstanding uit die dood kan bereik.
FILIPPENSE 3:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As ek op enige manier die opstanding van die dooies kan bereik.
FILIPPENSE 3:11 Die Boodskap (DB)
Ek weet tog dat ek soos Hy eendag lewendig uit die kloue van die dood sal stap.