MARKUS 4:40
MARKUS 4:40 Bybel vir almal (ABA)
Jesus vra toe vir hulle: “Hoekom is julle bang? Glo julle nou nog nie in My nie?”
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:40 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Hy vir hulle: Waarom is julle so bang? Hoe het julle dan geen geloof nie?
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:40 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Hy vir hulle: “Waarom is julle bang? Het julle dan nie geloof nie?”
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:40 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy vra hulle toe: “Waarom is julle bang? Het julle nog steeds nie geloof nie?”
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:40 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy sê vir hulle: Waarom is julle so bang? hoe is dit dat julle geen geloof het nie?
Deel
Lees MARKUS 4