MARKUS 4:37
MARKUS 4:37 Bybel vir almal (ABA)
'n Sterk stormwind het begin waai en die branders het so hoog teen die boot begin slaan dat die boot vol water begin word het.
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En 'n groot stormwind het opgekom, en die golwe het in die skuit geslaan, sodat dit al vol wou word.
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
Skielik het daar 'n groot storm losgebars, en die golwe het in die skuit geslaan, sodat die skuit al begin vol word het.
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:37 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Hewige stormwind het opgekom, en die golwe het in die boot geslaan, sodat die boot reeds vol water begin word het.
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:37 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En daar het 'n groot stormwind opgekom, en die golwe het in die skip geslaan, sodat dit nou vol was.
Deel
Lees MARKUS 4