MARKUS 4:36
MARKUS 4:36 Bybel vir almal (ABA)
Die dissipels het weggegaan van die groot klomp mense. Jesus was nog in die boot en die dissipels het Hom saamgeneem. Daar was ook ander bote saam met hulle.
MARKUS 4:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het die skare verlaat en Hom, net soos Hy was, saamgeneem in die skuit; en daar was ook ander skuitjies by Hom.
MARKUS 4:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het toe die mense wat daar was, daar laat bly en Hom saamgeneem in die skuit waarin Hy gesit het. Daar was ook nog ander skuite by.
MARKUS 4:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het toe die skare agtergelaat en Hom saamgeneem, aangesien Hy reeds in die boot was. Daar was ook ander bote by Hom.
MARKUS 4:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe hulle die skare weggestuur het, het hulle hom gevat terwyl hy in die skuit was. En daar was ook ander klein skepe by hom.