MARKUS 4:35
MARKUS 4:35 Bybel vir almal (ABA)
Daardie aand het Jesus vir sy dissipels gesê: “Kom ons gaan oor na die ander kant van die see.”
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN toe dit aand geword het op daardie dag, het Hy vir hulle gesê: Laat ons oorvaar na die ander kant.
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat daardie middag sê Jesus vir sy dissipels: “Kom ons vaar oorkant toe.”
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op daardie dag, toe dit aand geword het, sê Hy vir hulle: “Kom ons gaan na die oorkant!”
Deel
Lees MARKUS 4MARKUS 4:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En op dieselfde dag, toe dit aand geword het, sê Hy vir hulle: Laat ons oortrek na die oorkant toe.
Deel
Lees MARKUS 4