MARKUS 14:9
MARKUS 14:9 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê vir julle, en dit is seker: Oral in die wêreld waar die mense die goeie boodskap bring, sal hulle ook praat oor hierdie vrou en wat sy gedoen het. Die mense sal haar onthou.”
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Voorwaar Ek sê vir julle, oral waar hierdie evangelie oor die hele wêreld verkondig word, daar sal ook gespreek word van wat sy gedoen het, tot 'n gedagtenis aan haar.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit verseker Ek julle: Oral waar die evangelie in die hele wêreld verkondig word, sal daar ook vertel word wat sy gedoen het, tot 'n herinnering aan haar.”
Deel
Lees MARKUS 14