MARKUS 14:61
MARKUS 14:61 Bybel vir almal (ABA)
Maar Jesus het stilgebly, Hy het niks geantwoord nie. Toe vra die hoëpriester vir Hom: “Is jy die Christus, die Seun van God vir wie ons moet prys?”
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:61 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Hy het stilgebly en geen antwoord gegee nie. Weer stel die hoëpriester Hom die vraag en sê vir Hom: Is U die Christus, die Seun van die geseënde God?
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:61 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Jesus het niks gesê nie en Hom glad nie verweer nie. Die hoëpriester het Hom verder ondervra. “Is jy die Christus, die Seun van Hom aan wie die lof toekom?” het hy Hom gevra.
Deel
Lees MARKUS 14