MARKUS 14:35
MARKUS 14:35 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het 'n bietjie verder geloop en Hy het met sy gesig teen die grond gaan lê om te bid. Hy het gebid dat die Vader Hom nie baie swaar moet laat kry nie. Maar Hy het gesê die Vader moet self besluit.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Hy 'n bietjie verder gegaan het, val Hy op die grond en bid dat, as dit moontlik was, dié uur by Hom sou verbygaan.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het toe 'n entjie daarvandaan op die grond gaan kniel en gebid dat, as dit moontlik is, die uur van lyding nie vir Hom sou aanbreek nie.
Deel
Lees MARKUS 14