MARKUS 14:27
MARKUS 14:27 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir sy dissipels gesê: “Julle almal sal ophou om in My te glo. Die profeet Sagaria het geskryf: “God het gesê: Ek sal die skaapwagter doodmaak, en die skape sal weghardloop na al die kante toe.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
TOE sê Jesus vir hulle: Julle sal almal in hierdie nag aanstoot neem aan My; want daar is geskrywe: Ek sal die herder slaan, en die skape sal verstrooi word.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Jesus vir hulle: “Julle sal almal van My afvallig word. Daar staan immers geskrywe: “Ek sal die herder doodmaak, en die skape sal uitmekaar gejaag word.
Deel
Lees MARKUS 14