MARKUS 14:26
MARKUS 14:26 Bybel vir almal (ABA)
Jesus en sy dissipels het 'n lied gesing en die Here geprys, en hulle het uitgegaan na die Olyf-berg.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan na die Olyfberg.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan Olyfberg toe.
Deel
Lees MARKUS 14