MARKUS 14:22
MARKUS 14:22 Bybel vir almal (ABA)
Terwyl hulle geëet het, het Jesus brood geneem en vir God dankie gesê daarvoor. Hy het die brood in stukke gebreek en vir sy dissipels gegee. Hy het gesê: “Neem die brood, dit is my liggaam.”
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En terwyl hulle eet, neem Jesus brood, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan hulle en sê: Neem, eet, dit is my liggaam.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terwyl hulle eet, het Jesus brood geneem en die seën gevra. Daarna het Hy dit gebreek en vir hulle gegee met die woorde: “Neem dit, dit is my liggaam.”
Deel
Lees MARKUS 14