MARKUS 10:52
MARKUS 10:52 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hom gesê: “Jy mag gaan. Jy kan nou sien, want jy het geglo.” Die man kon dadelik sien. Maar hy het Jesus gevolg en saamgegaan met Hom op die pad.
MARKUS 10:52 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus sê vir hom: Gaan, jou geloof het jou gered. En dadelik het hy gesien en Jesus op die pad gevolg.
MARKUS 10:52 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus sê daarop vir hom: “Jy kan maar gaan. Jou geloof het jou gered.” Dadelik kon hy sien en het hy op die pad agter Jesus aan gegaan.
MARKUS 10:52 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus sê toe vir hom: “Gaan! Jou geloof het jou gered. ” En dadelik kon hy sien, en hy het Hom op sy pad gevolg.
MARKUS 10:52 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jesus sê vir hom: Gaan heen; jou geloof het jou gesond gemaak. En dadelik het hy gesien en Jesus op die pad gevolg.