MARKUS 10:15
MARKUS 10:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Voorwaar Ek sê vir julle, elkeen wat die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, hy sal daar nie ingaan nie.
MARKUS 10:15 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê vir julle, en dit is seker: As iemand nie soos 'n kindjie glo dat God sy Koning is nie, dan sal hy nie kan inkom waar God Koning is nie.”
MARKUS 10:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Voorwaar Ek sê vir julle, elkeen wat die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.
MARKUS 10:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.”
MARKUS 10:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
•Amen, Ek sê vir julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal beslis nie daar ingaan nie.”