MATTEUS 9:36
MATTEUS 9:36 Bybel vir almal (ABA)
Baie mense het na Jesus toe gekom, en toe Hy al die mense sien, het Hy baie jammer gevoel vir hulle. Hulle het gelyk soos mense wat swaarkry, maar daar was niemand wat hulle kon help nie. Hulle was soos skape wat nie 'n wagter het nie.
Deel
Lees MATTEUS 9MATTEUS 9:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Hy die skare sien, het Hy innig jammer gevoel vir hulle, omdat hulle moeg en uitgeput was, soos skape wat geen herder het nie.
Deel
Lees MATTEUS 9MATTEUS 9:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Hy die menigtes sien, het Hy hulle innig jammer gekry, want hulle was moeg en hulpeloos soos skape wat nie 'n wagter het nie.
Deel
Lees MATTEUS 9