MATTEUS 9:30
MATTEUS 9:30 Bybel vir almal (ABA)
Hulle oë het gesond geword, en hulle kon sien. Jesus het ernstig met hulle gepraat en gesê: “Julle moenie vir iemand hiervan vertel nie.”
Deel
Lees MATTEUS 9MATTEUS 9:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle oë het oopgegaan. En Jesus het hulle skerp aangespreek en gesê: Pas op, laat niemand dit te wete kom nie.
Deel
Lees MATTEUS 9MATTEUS 9:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle kon toe sien, maar Jesus het hulle baie streng beveel: “Hiervan moet niemand hoor nie.”
Deel
Lees MATTEUS 9MATTEUS 9:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En hulle oë is geopen. Jesus het hulle ernstig aangespreek en gesê: “Sorg dat niemand hiervan weet nie.”
Deel
Lees MATTEUS 9MATTEUS 9:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle oë is geopen; en Jesus het hulle streng bevel gegee en gesê: Pas op dat niemand dit weet nie.
Deel
Lees MATTEUS 9