MATTEUS 4:9
MATTEUS 4:9 Bybel vir almal (ABA)
Die duiwel sê toe vir Jesus: “Ek sal dit alles vir Jou gee as Jy voor my kniel en my aanbid.”
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en sê vir Hom: Al hierdie dinge sal ek aan U gee as U neerval en my aanbid.
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
en sê vir Hom: “Dit alles sal ek vir U gee as U neerval en my aanbid.”
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en sê vir Hom: “Dit alles sal ek vir u gee as u neerkniel en my aanbid. ”
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sê vir hom: Al hierdie dinge sal ek jou gee as jy neerval en my aanbid.
Deel
Lees MATTEUS 4