MATTEUS 4:17
MATTEUS 4:17 Bybel vir almal (ABA)
Van toe af het Jesus begin preek en gesê: “Julle moet nou begin lewe soos God wil hê, want God wat in die hemel is, is Koning oor almal, en van nou af sal almal dit weet.”
MATTEUS 4:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Van toe af het Jesus begin om te preek en te sê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.
MATTEUS 4:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van toe af het Jesus begin preek en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.”
MATTEUS 4:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van toe af het Jesus met sy verkondiging begin en gesê: “Bekeer julle, want die •koninkryk van die hemele is op hande.”
MATTEUS 4:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Van toe af het Jesus begin preek en sê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.