MATTEUS 26:30
MATTEUS 26:30 Bybel vir almal (ABA)
Jesus en sy dissipels het 'n lied gesing en die Here geprys, en hulle het uitgegaan na die Olyf-berg.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan na die Olyfberg.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan Olyfberg toe.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle na die Olyfberg vertrek.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En nadat hulle 'n lofsang gesing het, het hulle uitgegaan na die Olyfberg.
Deel
Lees MATTEUS 26