MATTEUS 26:27
MATTEUS 26:27 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het ook 'n beker wyn geneem en Hy het vir God dankie gesê daarvoor. Toe gee Hy dit vir sy dissipels en sê: “Drink almal daarvan.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe neem Hy die beker, en nadat Hy gedank het, gee Hy dit aan hulle en sê: Drink almal daaruit.
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe neem Hy 'n beker, en nadat Hy die dankgebed uitgespreek het, gee Hy dit vir hulle en sê: “Drink almal daaruit
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe het Hy die beker geneem, gedank, dit vir hulle gegee en gesê: “Drink almal daaruit
Deel
Lees MATTEUS 26MATTEUS 26:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy het die beker geneem en gedank en dit aan hulle gegee en gesê: Drink almal daaruit
Deel
Lees MATTEUS 26