MATTEUS 1:23
MATTEUS 1:23 Bybel vir almal (ABA)
“ Die maagd sal swanger word en sy sal 'n seun kry. Hulle sal Hom Immanuel noem.” Immanuel beteken “ God is by ons.”
MATTEUS 1:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, die maagd sal swanger word en 'n seun baar, en hulle sal Hom Emmánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons.
MATTEUS 1:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die maagd sal swanger word en 'n Seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem.” Die naam beteken God by ons.
MATTEUS 1:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Kyk, die maagd sal swanger word en 'n seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem” – wat, as dit vertaal word, beteken ‘God is met ons.’
MATTEUS 1:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, 'n maagd sal swanger word en 'n seun baar, en hulle sal hom Emmanuel noem, wat vertaal word: God met ons.