MATTEUS 1:22
MATTEUS 1:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dit het alles gebeur, sodat die woord vervul sou word wat die Here deur die profeet gespreek het
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:22 Bybel vir almal (ABA)
Al hierdie dinge het gebeur sodat dit waar kan word wat die Here gesê het. Die profeet het gesê
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit het alles gebeur sodat die woord wat die Here deur sy profeet gesê het, vervul sou word
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit het alles gebeur sodat wat die Here deur die profeet gesê het, vervul kon word
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit het alles gebeur, sodat vervul sou word wat van die Here gespreek is deur die profeet deur te sê
Deel
Lees MATTEUS 1