MATTEUS 1:21
MATTEUS 1:21 Bybel vir almal (ABA)
Sy sal 'n seun kry, en jy moet Hom Jesus noem, want Hy sal sy volk van hulle sondes verlos.”
MATTEUS 1:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.
MATTEUS 1:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy sal 'n Seun in die wêreld bring, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.”
MATTEUS 1:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy sal geboorte gee aan 'n seun, en jy moet Hom Jesus noem, want Hy sal sy volk van hulle sondes verlos. ”
MATTEUS 1:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy sal 'n seun baar, en jy moet hom JESUS noem, want Hy sal sy volk van hulle sondes verlos.
MATTEUS 1:21 Die Boodskap (DB)
Sy gaan een van die dae ’n Seun hê. Jy moet Hom Jesus noem. Hy sal sy volk binnekort van al hulle sondes vrymaak.”