MATTEUS 1:11
MATTEUS 1:11 Bybel vir almal (ABA)
Josia was die pa van Jojagin en sy broers. Dit was in die tyd toe die mense van Juda slawe was in Babilonië.
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Josía die vader van Jegónia en sy broers in die tyd van die Babiloniese ballingskap.
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Josia was die vader van Jojagin en sy broers. Toe is die volk weggevoer na Babilonië toe.
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en in die tyd van die wegvoering na Babilon het Josia Jojagin en sy broers verwek.
Deel
Lees MATTEUS 1MATTEUS 1:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Josias was die vader van Jechonia en sy broers omtrent die tyd dat hulle na Babel weggevoer is.
Deel
Lees MATTEUS 1