JOSUA 1:3
JOSUA 1:3 Bybel vir almal (ABA)
Ek het dit vir Moses belowe, en daarom sal Ek vir julle elke plek gee waar julle sal kom
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Elke plek waar julle voetsool op sal trap, dit gee Ek aan julle, soos Ek met Moses gespreek het.
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soos Ek vir Moses gesê het, gee Ek aan julle elke plek waar julle kom
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elke plek waarop julle voete trap – aan julle gee Ek dit soos Ek aan Moses beloof het.
Deel
Lees JOSUA 1JOSUA 1:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Elke plek waarop jou voetsool sal trap, het Ek aan jou gegee, soos Ek vir Moses gesê het.
Deel
Lees JOSUA 1