JOB 42:5-6
JOB 42:5-6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Volgens hoorsê het ek van U gehoor; maar nou het my oog U gesien. Daarom herroep ek en het berou in stof en as.
Deel
Lees JOB 42JOB 42:5-6 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gehoor wat mense oor U sê, maar nou het ek U self gesien. Daarom is ek skaam oor wat ek gesê het, ek is jammer, ek rol rond op die ashoop.”
Deel
Lees JOB 42JOB 42:5-6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien, en nou verag ek myself, nou sit ek vol berou, in sak en as.”
Deel
Lees JOB 42