JOHANNES 6:47
JOHANNES 6:47 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê vir julle, en dit is seker: Elkeen wat in My glo, sal altyd lewe.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:47 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo, het die ewige lewe.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:47 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Dit verseker Ek julle: Wie in My glo, het die ewige lewe.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:47 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Amen, amen, Ek sê vir julle: Hy wat glo, het die ewige lewe.
Deel
Lees JOHANNES 6JOHANNES 6:47 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo, het die ewige lewe.
Deel
Lees JOHANNES 6