JOHANNES 13:17
JOHANNES 13:17 Bybel vir almal (ABA)
Julle het nou gehoor wat Ek sê. As julle dit doen, dan sal julle gelukkig wees.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As julle hierdie dinge weet, salig is julle as julle dit doen.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle weet dit nou; gelukkig is julle as julle dit ook doen.”
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As julle dit begryp, gelukkig is julle as julle dit doen.
Deel
Lees JOHANNES 13JOHANNES 13:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As julle hierdie dinge weet, gelukkig is julle as julle dit doen.
Deel
Lees JOHANNES 13