JOHANNES 10:11
JOHANNES 10:11 Bybel vir almal (ABA)
Ek is die Goeie Herder. Die Goeie Herder sal sterf sodat sy skape kan lewe.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek is die goeie herder: die goeie herder gee sy lewe vir die skape.
Deel
Lees JOHANNES 10JOHANNES 10:11 Die Boodskap (DB)
“Ek is vir Christene wat ’n herder vir sy skape is. Wat Ek bedoel, is dit: die herder is bereid om alles te gee ter wille van sy skape, ook sy lewe. Hy sal liewer self doodgaan as dat hy sal toelaat dat sy skape iets oorkom.
Deel
Lees JOHANNES 10