HOSEA 6:6
HOSEA 6:6 Bybel vir almal (ABA)
Ek wou julle straf, want offers en brand-offers is nie vir My belangrik nie. Ek wil hê julle moet lief wees vir My en julle moet naby My wees.
Deel
Lees HOSEA 6HOSEA 6:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Ek het 'n behae in liefde en nie in offerande nie, en in kennis van God meer as in brandoffers.
Deel
Lees HOSEA 6HOSEA 6:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
want Ek verwag liefde eerder as offers, toewyding aan My eerder as brandoffers.
Deel
Lees HOSEA 6HOSEA 6:6 Die Boodskap (DB)
Ek wil baie eerder hê dat julle by My bly as dat julle van ver af offers vir My slag. Ek wil eerder hê dat julle getrou moet wees aan My as dat julle op altare offers vir My verbrand.
Deel
Lees HOSEA 6