HABAKUK 3:18
HABAKUK 3:18 Bybel vir almal (ABA)
Maar ek is bly. Ek juig oor alles wat die Here doen, Hy is die God wat my red.
Deel
Lees HABAKUK 3HABAKUK 3:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
nogtans sal ek jubel in die HERE, ek sal juig in die God van my heil.
Deel
Lees HABAKUK 3HABAKUK 3:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder.
Deel
Lees HABAKUK 3HABAKUK 3:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
nogtans sal ek jubel in die HERE, sal ek juig in die God wat my verlos.
Deel
Lees HABAKUK 3HABAKUK 3:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ek sal jubel in die HERE, ek sal juig in die God van my heil.
Deel
Lees HABAKUK 3HABAKUK 3:18 Die Boodskap (DB)
sal ek die Here met ’n hart vol blydskap dien. Ek het al ervaar hoe die Here my uit moeilike omstandighede red.
Deel
Lees HABAKUK 3