GENESIS 7:16
GENESIS 7:16 Bybel vir almal (ABA)
'n Mannetjie en 'n wyfie van elke soort dier het gekom, soos God vir Noag gesê het. Daarna het die Here die ark se deur agter hulle toegesluit.
GENESIS 7:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die wat ingaan, het gegaan as mannetjie en wyfie van alle vlees soos God hom beveel het. En die HERE het agter hom toegesluit.
GENESIS 7:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het ingekom, manlik en vroulik, soos God vir Noag gesê het. En toe het die Here die ark agter Noag toegesluit.
GENESIS 7:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dié wat ingegaan het, as manlik en vroulik uit alle diere het hulle ingegaan, soos God hom beveel het. Die HERE het die ingang agter hom gesluit.
GENESIS 7:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die wat ingegaan het, het man en vrou van alle vlees ingegaan, soos God hom beveel het; en die HERE het hom ingesluit.