GENESIS 4:6
GENESIS 4:6 Bybel vir almal (ABA)
Die Here vra toe vir Kain: “Hoekom is jy kwaad en hoekom is jou mond dik?
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE sê vir Kain: Waarom is jy kwaad, en waarom laat jy jou hoof hang?
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê die Here vir Kain: “Waarom is jy kwaad? Waarom is jy bedruk?
Deel
Lees GENESIS 4