GENESIS 4:5
GENESIS 4:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar nie vir Kain en sy offer nie. Kain het baie kwaad geword en hy was bedruk.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:5 Bybel vir almal (ABA)
Maar die Here was nie tevrede met Kain en sy offer nie. Kain het toe baie kwaad geword en sy mond was dik.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar Kain en sy offer nie aangesien nie. Toe word Kain baie kwaad, en hy het sy hoof laat hang.
Deel
Lees GENESIS 4