GENESIS 4:3
GENESIS 4:3 Bybel vir almal (ABA)
Eendag het Kain van sy koring geneem en hy het 'n offer vir die Here gebring.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ná verloop van tyd het Kain van die vrugte van die land aan die HERE 'n offer gebring.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Na verloop van tyd het Kain van die opbrengs van die land 'n offer aan die Here gebring.
Deel
Lees GENESIS 4