GENESIS 4:22
GENESIS 4:22 Bybel vir almal (ABA)
Silla se seun was Tubal-Kain. Hy het met koper en yster gewerk. Tubal-Kain se suster was Naäma.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Silla het ook gebaar, naamlik Tubal-Kain, 'n smid wat allerhande koper- en ysterinstrumente gemaak het. En die suster van Tubal-Kain was Naéma.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Silla weer het vir Tubal-Kain in die wêreld gebring, en hy was 'n smid, 'n vakman in koper en yster. Sy suster was Naäma.
Deel
Lees GENESIS 4