GENESIS 4:20
GENESIS 4:20 Bybel vir almal (ABA)
Ada se seun was Jabal. Jabal was die voorvader van die mense wat in tente by hulle skape en bokke gewoon het.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ada het Jabal gebaar. Hy was die vader van die tentbewoners en die veeboere.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ada het vir Jabal in die wêreld gebring. Hy was die stamvader van dié wat in tente by hulle kuddes woon.
Deel
Lees GENESIS 4