GENESIS 4:19
GENESIS 4:19 Bybel vir almal (ABA)
Lameg het met twee vroue getrou – die een vrou se naam was Ada, en die ander vrou se naam was Silla.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Lameg het vir hom twee vroue geneem. Die naam van die eerste was Ada, en die naam van die tweede Silla.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Lameg was met twee vrouens getroud. Die een was Ada en die ander Silla.
Deel
Lees GENESIS 4