GENESIS 4:18
GENESIS 4:18 Bybel vir almal (ABA)
Henog en sy vrou het 'n seun gekry. Sy naam was Irad. Irad se seun was Megujael, en Megujael se seun was Metusael. Metusael se seun was Lameg.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En vir Henog is Irad gebore; en Irad was die vader van Mehújael; en Mehújael was die vader van Metúsael; en Metúsael die vader van Lameg.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir Henog is 'n seun Irad gebore, en Irad was die vader van Megujael, en dié was die vader van Metusael, en dié was die vader van Lameg.
Deel
Lees GENESIS 4