GENESIS 4:12
GENESIS 4:12 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy in die grond werk, dan sal die plante nie daar groei nie. Jy sal van een plek na 'n ander plek rondswerf en jy sal nie 'n huis hê nie.”
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As jy die grond bewerk, sal dit sy vermoë aan jou nie meer gee nie; 'n swerwer en vlugteling sal jy wees op die aarde.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wanneer jy die grond bewerk, sal dit nie sy opbrengs vir jou gee nie. Jy sal 'n doellose swerwer op aarde word!”
Deel
Lees GENESIS 4