GENESIS 4:1
GENESIS 4:1 Bybel vir almal (ABA)
Die mens het seks gehad met sy vrou Eva. Sy het swanger geword en sy het 'n seun gekry. Die seun se naam was Kain. Eva sê toe: “Die Here het my gehelp om 'n seun in die wêreld te bring.”
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN die mens het sy vrou Eva beken, en sy het swanger geword en Kain gebaar en gesê: Ek het 'n man verkry met die hulp van die HERE.
Deel
Lees GENESIS 4GENESIS 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die mens het met sy vrou Eva gemeenskap gehad, en sy het swanger geword. Sy het vir Kain in die wêreld gebring en uitgeroep: “Ek het 'n man in die wêreld gebring met die hulp van die Here!”
Deel
Lees GENESIS 4