GENESIS 16:9
GENESIS 16:9 Bybel vir almal (ABA)
Die Engel van die Here sê toe vir haar: “Jy moet teruggaan na Sarai toe en gehoorsaam wees aan haar.
Deel
Lees GENESIS 16GENESIS 16:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê die Engel van die HERE vir haar: Gaan terug na jou meesteres en verneder jou onder haar hande.
Deel
Lees GENESIS 16GENESIS 16:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
en die Engel van die Here sê vir haar: “Gaan terug na jou eienares toe en onderwerp jou aan haar gesag.”
Deel
Lees GENESIS 16GENESIS 16:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê die Engel van die HERE vir haar: “Gaan terug na jou meesteres en onderwerp jou aan haar gesag.”
Deel
Lees GENESIS 16GENESIS 16:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die Engel van die HERE vir haar: Keer terug na jou meesteres en onderwerp jou aan haar hande.
Deel
Lees GENESIS 16