GENESIS 16:7
GENESIS 16:7 Bybel vir almal (ABA)
Die Engel van die Here het die slavin by 'n fontein in die woestyn gekry. Die fontein was langs die pad na die stad Sur.
Deel
Lees GENESIS 16GENESIS 16:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die Engel van die HERE het haar by 'n fontein in die woestyn gevind, by die fontein op pad na Sur
Deel
Lees GENESIS 16GENESIS 16:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Engel van die Here het vir Hagar ontmoet by 'n fontein in die woestyn, die fontein langs die pad na Sur toe
Deel
Lees GENESIS 16GENESIS 16:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die •Engel van die HERE het haar by 'n waterbron in die woestyn, by die fontein op die pad na Sur, aangetref.
Deel
Lees GENESIS 16GENESIS 16:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die Engel van die HERE het haar gevind by 'n waterfontein in die woestyn, by die fontein op die pad na Sur.
Deel
Lees GENESIS 16