GENESIS 16:13
GENESIS 16:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sy het die Naam van die HERE genoem wat met haar gespreek het: U God sien my, want sy het gesê: Het ek ook hier omgesien na hom wat my sien?
GENESIS 16:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Van toe af het Hagar die HERE wat met haar gepraat het, genoem “die God wat my sien”, want sy het gesê: “Ek het die Een gesien wat my gesien het!”
GENESIS 16:13 Bybel vir almal (ABA)
Nadat die Here met Hagar gepraat het, het sy die Here aanbid. Sy het gesê: “U is die God wat my sien. Hier het ek ook die God gesien wat my gesien het.”
GENESIS 16:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe noem sy die Naam van die HERE wat met haar gespreek het: U is 'n God wat sien. Want sy het gesê: Het ek hier ook gesien na Hom wat my sien?
GENESIS 16:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hagar het toe die Naam van die Here wat daar met haar gepraat het, aangeroep en gesê: “U is 'n God wat my sien, hier het ek Hom gesien wat my gesien het.”