GENESIS 16:1
GENESIS 16:1 Bybel vir almal (ABA)
Abram se vrou Sarai het nog nie vir hom 'n kind gekry nie. Sarai het 'n slavin uit Egipte gehad. Haar naam was Hagar.
GENESIS 16:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MAAR Sarai, die vrou van Abram, het vir hom geen kinders gebaar nie; en sy het 'n Egiptiese slavin gehad met die naam van Hagar.
GENESIS 16:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sarai het nog nie vir haar man Abram 'n kind in die wêreld gebring gehad nie. Sy het 'n Egiptiese slavin met die naam Hagar gehad.
GENESIS 16:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sarai, Abram se vrou, het nie vir hom kinders in die wêreld gebring nie. Maar sy het 'n Egiptiese slavin gehad; haar naam was Hagar.
GENESIS 16:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Sarai, die vrou van Abram, het vir hom geen kinders gebaar nie, en sy het 'n slavin gehad, 'n Egiptiese, met die naam van Hagar.