GENESIS 15:16
GENESIS 15:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die vierde geslag ná jou sal hiernatoe terugkom. Dan eers sal die ongeregtigheid van die Amoriete sy volle maat bereik het.”
GENESIS 15:16 Bybel vir almal (ABA)
In die vierde geslag sal jou nageslag weer terugkom na hierdie land. Dan sal dit die regte tyd wees om die Amoriete te straf oor hulle baie sonde.”
GENESIS 15:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die vierde geslag sal hierheen terugkom, want die ongeregtigheid van die Amoriete is tot nog toe nie vol nie.
GENESIS 15:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die vierde geslag sal hierheen terugkeer. Want die •Amoriete se sondeskuld het nog nie sy volle maat bereik nie.”
GENESIS 15:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar in die vierde geslag sal hulle hierheen terugkom, want die ongeregtigheid van die Amoriete is nog nie vol nie.