PREDIKER 11:4
PREDIKER 11:4 Bybel vir almal (ABA)
As jy eers wil kyk hoe die wind waai, dan sal jy nie saai nie. As jy eers wil kyk of dit sal reën, dan sal jy nie koring afsny nie.
Deel
Lees PREDIKER 11PREDIKER 11:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie op die wind ag gee, sal nie saai nie; en wie na die wolke kyk, sal nie oes nie.
Deel
Lees PREDIKER 11PREDIKER 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie die wind bly dophou, saai nie, wie na die wolke bly kyk, oes nie.
Deel
Lees PREDIKER 11