DANIËL 3:30
DANIËL 3:30 Bybel vir almal (ABA)
Die koning was daarna baie goed vir Sadrag, Mesag en Abed-Nego in die land Babel.
Deel
Lees DANIËL 3DANIËL 3:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het die koning Sadrag, Mesag en Abednégo voorspoedig laat wees in die provinsie Babel.
Deel
Lees DANIËL 3DANIËL 3:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die koning het toe gesorg dat dit voorspoedig gaan met Sadrag, Mesag en Abednego in die provinsie Babel.
Deel
Lees DANIËL 3DANIËL 3:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarna het die koning Sadrag, Mesag en Abednego voorspoed laat beleef in die provinsie Babel.
Deel
Lees DANIËL 3DANIËL 3:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het die koning Sadrag, Mesag en Abednego in die provinsie Babel bevorder.
Deel
Lees DANIËL 3