KOLOSSENSE 1:1
KOLOSSENSE 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Ek, Paulus, is 'n apostel van Christus Jesus omdat God dit wil hê. Ek en Timoteus, ons vriend
KOLOSSENSE 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
PAULUS, 'n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, en die broeder Timótheüs
KOLOSSENSE 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van Paulus, 'n apostel van Christus Jesus deur die wil van God, en van die broer Timoteus.
KOLOSSENSE 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Paulus, 'n •apostel van •Christus Jesus deur die wil van God, en die broer Timoteus
KOLOSSENSE 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Paulus, 'n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, en Timótheüs, ons broer